Kombucha, stap vir stap

Tuis - - CONTENTS -

Kombucha word ge­maak van tee, wa­ter, ver­soe­ter en ’n kombucha-“sco­by”. Sco­by staan vir “sym­bi­o­tic co­lo­ny of bacte­ria and y­e­ast”. Dit lyk soos ’n stuk jel­lie en is die le­wen­de tuis­te van die bak­te­rieë en gis wat die tee laat fer­men­teer en ver­an­der in die ge­wil­de soet-suur von­kel­dran­kie. Dis soort­ge­lyk aan ’n gis­plant­jie vir bak – ná el­ke brou­sel kombucha ver­groot die sco­by-moe­der so­dat baie men­se sê dit “maak ’n ba­ba”. Dis dié ek­stra sco­by wat jy net soos ’n gis­plant­jie kan weg­gee.

Die sco­by wys ook of al­les wel is met jou eer­ste fer­men­ta­sie. As dit nie ver­groot en ’n ba­ba maak nie, het iets skeef­ge­loop – gooi weg en be­gin met ’n nu­we sco­by.

Be­gin­stel­le met al die in­struk­sies, ’n broufles, tee-be­stand­de­le en ’n sco­by is by ge­sond­heids­win­kels en aan­lyn te koop. Pro­beer T­he­o­nis­ta (R350) van fait­hful-to-na­tu­re.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.