Dag­boek Sep­tem­ber-hoog­te­pun­te

Tuis - - CONTENTS -

1: Vier Len­te­dag ten ba­te van die DBV by die Ng­we­nya Coun­try Mar­ket, Mul­ders­drift. Skenk blik­kies­kos en ge­niet ’n dag bui­te met die he­le ge­sin. Daar sal kos­stal­le­tjies, le­wen­de mu­siek en ’n ge­luk­strek­king wees. Troe­tel­die­re is wel­kom! S­ka­kel 082 497 6054 vir in­lig­ting.

1–30: Dié maand vier S­tel­len­bosch Hills ons er­fe­nis met ’n kos-en­wyn­pa­ring. Ver­lus­tig jou in frik­ka­del­le, ker­rie­vis en meer saam met be­kroon­de wy­ne teen R75 per per­soon. Vir in­lig­ting, s­ka­kel 021 881 3828.

6–8: Die Fi­re and Fe­ast Me­at Fe­s­ti­val by die Tic­ket­pro Do­me in

Jo­han­nes­burg is e­ni­ge braai­er se i­dee van die he­mel. Kaar­tjies kos R120 vir vol­was­se­nes en R20 vir kin­ders on­der 12 by com­pu­tic­ket.com. Vind meer uit by fi­re­and­fe­ast.co.za.

7: T­rek jou tek­kies aan vir die jaar­lik­se Nag­wed­loop Ter Ere Van Ver­ple­ërs in

Kaap­stad. Kaar­tjies kos R100 vir vol­was­se­nes en R50 vir kin­ders on­der 12 by quic­ket.co.za; die op­brengs gaan aan die Ex­cep­ti­o­nal Nur­se Cam­paign-beurs­fonds.

14–15: Deel­ne­men­de wyn­pla­se spog met hul nu­we pro­duk­te by die Un­cor­ked-fees in die Fransch­hoek-wyn­val­lei. Be­spreek ’n na­week­pas (R180 per per­soon) by web­tic­kets.co.za. S­ka­kel 021 876 2861 of be­soek fransch­hoe­kun­cor­ked.co.za. Ok­to­ber se Tuis is op die rak­ke! 16: 20–22: Ver­wag mas­sas lief­li­ke blom­me, mark­stal­le­tjies, pret vir die klein­span en le­wen­de ver­maak by die jaar­lik­se veld­blom­skou op

Dar­ling. Kry kaar­tjies by quic­ket.co.za teen R70 vir vol­was­se­nes en R50 vir pen­si­oen­trek­kers; kin­ders on­der 6 gaan gra­tis in. Vir nog in­lig­ting, s­ka­kel 084 916 1111.

21: By die Ver­sa­me­ling­skou op Graaff-Rei­net kan jy ’n prys wen met jou be­son­der­se ver­sa­me­ling! Be­soe­kers kan ook uit­sien na ’n vin­ta­ge-mo­tor­skou en ’n kat­te­bak­ver­ko­ping. Kaar­tjies kos R30 vir vol­was­se­nes en R20 vir kin­ders on­der 12. S­ka­kel 082 336 5983. Vier Er­fe­nis­dag! 24:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.