Troe­tel­die­re

Tuis - - CONTENTS - Saam­ge­stel deur Be­a­tri­ce Moo­re-N­öthna­gel

Waar’s my kat­te­kruid?

Die aan­neem­kat S­hadow on­der­soek die tuin by haar nu­we huis. – Ric­key Ra­w­lin­son, Bloem­fon­tein

Blom­me­kind

Die jong be­agle Ar­lo ge­niet die eer­ste veld­blom­me langs die kus. – Ni­co­let­te Truscott, Lyt­tel­ton

In goeie ge­sel­skap

S­no­wy het al ge­leer om die krui­e­tuin te deel. – A­de­le van Ton­der, Lich­ten­burg

Geil in geel!

Co­la is be­ïn­druk met die spel­de­kus­sings se eer­ste blom­me. – Da­niel­le Swart, Kirk­wood

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.