Dié maand in jou tuin

Het jy ge­weet? Bui­ten die twee Bo­me van die Jaar is daar ook ’n Blom van die Jaar en ’n Groen­te van die Jaar.

Tuis - - CONTENTS -

Blom van die jaar

2019 is die jaar van die kap­per­tjie, be­noem deur F­leur­o­se­lect, die in­ter­na­si­o­na­le or­ga­ni­sa­sie vir die or­na­men­te­le-plant­be­dryf. Dié ou­tyd­se blom bly ’n groot guns­te­ling on­der mo­der­ne tui­niers; dit bring steeds vreug­de in die tuin én op jou bord van vroeg in die so­mer tot laat in die herfs.

Kap­per­tjies het nie net tra­di­si­o­neel in die ne­de­ri­ge kot­huis­tui­ne van ouds voor­ge­kom nie – die Fran­se mo­narg Lo­de­wyk IV het ook hul flam­bo­jan­te ver­to­ning by Ver­sail­les be­won­der, ter­wyl die im­pres­si­o­nis­tie­se skil­der Mo­net dit ge­niet het hoe dié plan­te in sy tuin by Gi­ver­ny deur die bed­dings ge­kron­kel en in paad­jies oor­ge­spoel het.

Kap­per­tjies kan bos­ag­tig of sprei­dend groei, dra en­kel- of dub­bel­blom­me in room, suur­le­moen, goud, o­ran­je, rooi en ma­ho­nie (met of son­der ’n nek­tar­spoor) en die bla­re is groen, blou­groen of bont. Plant dit in hang­mand­jies, ven­ster­bak­ke en pot­te, oor hei­nings of om ’n beeld toe te groei. Kap­per­tjies het groot nut in die groen­te­tuin as ’n lok­val vir plant­lui­se.

Groen­te van die jaar

2019 is die jaar van die wor­tel, ’n guns­te­ling van Be­a­trix Pot­ter se Pe­ter Rab­bit, as­ook van die wel­be­ken­de te­ken­prent­ka­rak­ter Bugs Bun­ny. Wor­tels is ge­sond, het min ka­lo­rieë maar baie be­ta-ka­ro­teen. Ge­niet dit rou met doop­sou­se en slaaie, ver­sap, ge­snip­per, op­ge­kook, ge­roos­ter, in sop­pe, bre­dies en roer­braaie, muf­fins en koek.

Die mo­der­ne wor­tel se voor­ou­er was vol­gens oor­le­we­ring pers en af­koms­tig van Af­ga­ni­stan. Met­ter­tyd het ver­bou­ing deur die G­rie­ke en Ro­mei­ne ge­lei tot plom­per en lek­ker­der wor­tels in kleu­re soos pers, rooi of swart. Die o­ran­je wor­tel, soos ons dit ken, is eers in die 17de eeu ge­teel deur Ne­der­land­se plant­te­lers as hul­de­blyk aan Wil­lem van O­ran­je.

Wor­tels kan lank en dun of kort en rond wees, en is een van die be­lang­rik­ste wor­tel­groen­tes wat in ge­ma­tig­de stre­ke ver­bou word. Die groot­ste wor­tel­pro­du­sent in Suid-A­fri­ka is die plaas Ru­ga­ni in Gau­teng – hul­le le­wer 40% van die wor­tels in die land.

Om er­fe­nis­wor­tels te kweek is groot pret, en geel, wit, pers en ’n re­ën­boog­kleur-meng­sel is te kry by Li­ving Seeds (li­vingseeds.co.za).

Stuur in­lig­ting en vrae na tui­[email protected]

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.