Man met ’n plan

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Chris de Lan­ge van Ge­or­ge skryf My buur­vrou het on­langs na my kat­te ge­kyk en die Ju­nie-uit­ga­we van Tuis hier ge­los. (Sy het by die kie­ters ge­sit en lees so­dat hul­le nie “ver­werp” voel nie!) En is ek nou ver­ras met jul­le ou­li­ke tyd­skrif! My huis lyk na die hond se ag­ter­been in ver­ge­ly­king met wat jul­le in die tyd­skrif wys, maar al­les is oor tyd by­me­kaar­ge­maak en -ge­skraap. En al pas din­ge nou nie al­tyd by­me­kaar nie, bly dit mý kie­ters en mý tuis­te. Van nou af gaan ek ge­reeld na die goeie i­dees in Tuis kyk en dalk my pon­dok­kie in ’n mooi­er een om­to­wer!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.