Jaar­lik­se ly­sies

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Ma­rie B­reed van Lei­ces­ter, En­ge­land, skryf Met ’n naam soos Ma­ria Ca­ro­li­na T­heun­ci­na B­reed bly ek in ’n “In­gel­se” land (my ou­pa draai in sy graf om as hy weet ek het bur­ger­skap daar). El­ke keer as ek kom kui­er, maak ek we­ke voor die tyd ’n ly­sie van wat elk­een moet kry. Van­jaar was dit oor­bel­le­tjies vir die klein­kin­ders en slaap­sok­kies vir die gro­tes. Die klein­kin­ders se ge­sig­gies as hul­le die pak­kies oop­maak is vir my die kos­baar­ste her­in­ne­ring en ek neem dit saam te­rug na my En­gel­se hui­sie waar ek die vreug­de her­leef. Dan be­gin ek maar weer my jaar­lik­se ly­sie van voor af, soos ek nou al 19 jaar doen ...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.