Ko­pies

Tuis - - RAAD -

K­leur­keu­se Verf al die mu­re wit, be­hal­we ag­ter die was­bak. Daar­die muur sal mooi lyk in ’n lig­grys soos Plas­con Lig­ht G­rey A­lu­mi­ni­um. Verf die ag­ter­deur die­self­de kleur as die was­ka­mer se deu­re om vloei tus­sen die on­der­skeie ruim­tes te skep. Verf die ven­ster­raam wit. >>

KON­TAK shel­ly­[email protected]

Se­ri­ous Cook-va­doe­ke (pak van 3) R160, wool­wort­hs.co.za S­pek­boom-mos­bal (15–20cm H x 25cm D) R320, plan­ti­fy.co.za

MDF-skuur­deur met spoor en han­gers R3750 (af­le­we­rings­kos­te uit­ge­sluit), hoi­ty­toi­ty­fur­ni­tu­re.co.za

Muur­ha­ke van flu­weel en me­taal R159,99, mrp­ho­me.com

Umhlan­ga- ge­o­me­trie­se mand­jie R799,99, mrp­ho­me.com

Kom­buis­rak met di­a­mant­pa­troon R449, su­per­ba­list.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.