Die groot­ste uit­da­ging?

Tuis - - SKOU -

Daar was geen diens­te nie en ons moes e­lek­tri­si­teit en wa­ter aan­lê, ver­tel Braam. “Dit was baie snaaks om die diens­ver­skaf­fers op die ter­rein te sien waar hul­le net staan en kop­skud! Dit was net ek, my vriend Ri­aan Pie­naar en die ar­gi­tek­te wat die eind­pro­duk kon vi­su­a­li­seer.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.