[ BROS KRAKELING]

Tuis - - KOS -

Vra jou slag­ter om die varklies se vel te ver­wy­der. Vir heer­li­ke krakeling knip jy die vel in re­pe met ’n skerp kom­buis­skêr. Sprin­kel sout oor en sit dit net so in die ys­kas vir so­wat ’n uur, of selfs oor­nag. Dit de­hi­dreer die krakeling so­dat dit heer­lik bros raak. Wan­neer jy dit wil gaar­maak, pak die re­pe op ’n bak­plaat en bak teen 200 °C tot goud­bruin en bros.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.