Blo­kraai #131 WEN ’n boek ter waar­de van R296

Tuis - - CONTENTS -

Zep­ha­ny deur Jo­an­ne Jo­well ver­tel die wa­re ver­haal van t­wee ma’s en een dog­ter. Die ont­voe­ring van ba­ba Zep­ha­ny Nur­se 22 jaar ge­le­de het die he­le Suid-A­fri­ka aan­ge­gryp. Haar des­pe­ra­te ou­ers het her­haal­de­lik ge­pleit dat sy vei­lig te­rug­be­sorg word, maar te­ver­geefs. ’n K­lip­gooi van die Nur­se-ge­sin af het die 17-ja­ri­ge Mi­ché So­lo­mon pas met ma­triek be­gin. Sy het nie die vaag­ste be­nul ge­had dat ’n nu­we mei­sie in die skool en ’n DNS-toets haar wê­reld tot in sy fon­da­men­te sou skud nie. Hier ver­tel Mi­ché haar storie – met ver­bys­te­ren­de vol­was­sen­heid, eer­lik­heid en deer­nis – oor wat dit be­te­ken om lief te hê, ge­liefd te wees, en jou eie i­den­ti­teit op te eis. Die eer­ste 8 le­sers wie se kor­rek­te blo­kraai ons t­rek, wen die boek ter waar­de van R296!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.