Kan­nie­doods

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Di­a­ni Post­ma van Jo­han­nes­burg

skryf Hier­mee deel ek graag my ma se pragtuin op Mal­mes­bu­ry. Al­mal se tuine suk­kel, is dors en grys; maar deur al die droog­te spog my ma se tuin geil en kleur­vol. Sy het op die reg­te tyd die reg­te plan­te (meest­al van steg­gies) ge­plant. Hul­le vra min sorg en oor­leef met min wa­ter. Dis slim tuin­maak dié.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.