Die skry­wer van dié maand se wenbrief wen ’n Ba­ris­ta C­re­a­ti­ons-ge­skenk van R1 500!

Tuis - - ONS LESERS SÊ -

Nes­pres­so, die lei­er in af­ge­me­te kof­fie, het pas sy nu­we Ba­ris­ta C­re­a­ti­ons-reeks be­kend­ge­stel: keu­ri­ge meng­sels ont­werp vir hul u­nie­ke al­che­mie met melk. Nou kan elk­een ’n ba­ris­ta tuis wees en ’n ver­skei­den­heid re­sep­te – van ’n klein cor­ta­do tot gro­ter cap­puc­ci­no’s – uit el­ke C­hi­a­ro-, S­cu­ro- of Cor­to-kof­fie skep. Deel jou kof­fie­skep­pings op so­si­a­le me­dia met die huts­mer­ke #Ba­ris­taC­re­a­ti­on­sZA #Nes­pres­soZA. Sien buy­nes­pres­so.com vir nog in­lig­ting oor die reeks en kof­fie­ma­sjie­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.