OP DIE KASSIE

Tuis - - DAGBOEK -

In Mooi (sei­soen 3 be­gin 14 Ok­to­ber op VIA, DStv-ka­naal 147) reis die styl­vol­le A­net Pie­naar-Vos­loo wyd en syd en nooi ky­kers by van haar guns­te­ling-men­se se mooi­ste hui­se, pla­se en plek­ke in. Her­uit­sen­dings is op Son­dae om 19:00.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.