Oop en bloot

Tuis - - VARS IDEES -

Mi­ni­ma­lis­tie­se oop kas­te is nou warm mo­de en dis mak­lik om te sien hoe­kom – dit moe­dig jou aan om ont­slae te raak van als wat on­no­dig is (vaar­wel on­ge­wens­te Kers­ge­sken­ke en im­pul­sie­we ko­pies wat jy nooit dra nie!) én is ’n prak­tie­se, styl­vol­le toe­voe­ging tot jou ruim­te. Ons dink dié een met sy kle­re­rak, smal spie­ël, laai en skoe­ne in deur­sig­ti­ge hou­ers is e­le­gant ver­by.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.