len­te-om­to­we­ring

Tuis - - LESERHUIS -

Saam met el­ke nu­we sei­soen kom ver­an­de­ring, ver­al in jou huis. Jy kan ‘n slaap­ka­mer mak­lik op­knap soos om net die du­vetoor­trek­sel te ver­an­der en de­ko­ri­tems by te voeg, ter­wyl ‘n leef­ver­trek ge­trans­for­meer kan word met ‘n paar nu­we strooi­kus­sings. Be­gin met hier­die meng en pas van be­kos­tig­ba­re tog styl­vol­le i­tems, ge­ïn­spi­reer deur die len­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.