[SAAMGESTEL­DE VS. REG­TE HOUT]

Tuis - - BADKAMERS -

G­lenn Var­rie van Ne­wTe­chWood South A­fri­ca ver­dui­de­lik die voor­de­le van hul dek­plan­ke van saamgestel­de hout, Ul­trashield, bo reg­te hout: Op kort ter­myn is dit wel duur­der as hout; maar as jy die kos­te van die jaar­lik­se ver­sor­ging van hout by­re­ken, maak dit sin. Dek­plan­ke van saamgestel­de hout spaar tyd en geld.

Die plan­ke ver­bleik nie en is vlek-, krap- en wa­ter­be­stand. Dek­plan­ke van saamgestel­de hout het in­ge­bou­de muf-in­hi­beer­ders, wat keer dat muf bin­ne-in die plan­ke groei; dit kan steeds op die op­per­vlak vorm, maar sal nie die plan­ke bin­ne­dring nie.

Dit moet eg­ter steeds ge­reeld ge­vee word om vul­lis en stof­deel­tjies te ver­wy­der.

Net soos met hout kan jy dié ma­te­ri­aal met ge­wo­ne hout­werk­ge­reed­skap be­werk – boor, saag, skroe­we in­sit, selfs skaaf. Die digt­heid is gro­ter as dié van hout, daar­om be­veel ons lem­me en boor­pun­te met kar­bied­ver­ster­king aan.

Ons ver­skaf ’n be­perk­te ar­beids­waar­borg van t­wee jaar en ’n be­perk­te waar­borg van 25 jaar op die pro­duk self.

KONTAK ne­wte­chwood.co.za

’n Bui­te­stort was on­on­der­han­del­baar. “Al is ons bad­ka­mer se stort net langs­aan, is daar t­wee hout­hek­ke wat na die tuin en swem­bad lei; daar­om is dit baie prak­ties vir die kin­ders na­dat hul­le ge­swem het,” sê Is­ma. Die muur is net soos som­mi­ge van die huis se an­der bui­te­mu­re be­klee met I­re­ne-klip. Plan­ke van saamgestel­de hout is as vloer­op­per­vlak in­ge­span. K­lip­be­kle­ding deur Fu­tu­re­built Con­structi­on VERSKAFFER­S EN KONTAKTE @ho­me 0860 576 576, ho­me.co.za Bathroom Bi­zar­re 021 702 9200, bathroom.co.za Buil­ders 0860 284 533, buil­ders.co.za Da­do 012 803 9431, da­do.co.za De­sig­ned by Deb­bie 082 555 4965, de­sig­ned­by­deb­bie.co.za Eig­ht De­grees South 076 766 9842, eig­ht­de­grees­south.com Fa­bri­ca­tor S­teel­worx 071 247 2470, fa­ce­book.com/fab­steelp­ta Flush Bathrooms 021 511 7888, flushbathr­ooms.co.za Fu­tu­re­built Con­structi­on 079 506 4178, fu­tu­re­built.co.za Her­tex 021 461 7420/3, her­tex.co.za I­tal­ti­le 0861 555 109, i­tal­ti­le.co.za Jo­han Joos­te 083 658 4215 La­vo Bathroom Con­cepts 021 461 0180, la­vo.co.za Moroc­can Wa­re­hou­se 021 461 8318, fa­ce­book.com/moroc­can wa­re­hou­se MRP Ho­me 0800 212 535, mrp­ho­me.com ProQu­artz 011 314 9411, proqu­artz.co.za Ra­re Woods 021 535 2004, ra­re­woods.co.za S­ha­ron O’Cal­lag­han Ma­rais 021 949 4462, sharo­no­cal­lag­han.net S­ti­les 021 510 8310, s­ti­les.co.za S­pe­cra Kit­chens 082 491 0877 S­wag­ger Col­lecti­ve 082 876 9357, swag­ger­col­lecti­ve.co.za Ti­le A­fri­ca 011 455 6061, ti­le­a­fri­ca.co.za Ti­le­worx 012 661 3324, ti­le­worx.co.za Vamp Fur­ni­tu­re 021 448 2755, vamp­fur­ni­tu­re.blogspot.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.