Pro­jek­no­tas

Tuis - - TJHOKO PAINT-PROMOSIE -

• Ou hout­meu­bels is deur­week van die o­lie – maak deeg­lik skoon. Vind ook uit of dit ver­nis of met rou lyn­o­lie be­han­del is. Dié mid­dels neem on­ge­veer 6 maan­de om te kuur voor­dat jy daar­oor kan verf. • Dra liefs hand­skoe­ne wan­neer jy met lak­ver­dun­ner werk. • Laat el­ke verf­laag heel­te­mal droog word voor jy die vol­gen­de een aan­wend. • Meng me­taal­ver­we goed voor en ge­du­ren­de ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.