Roos­ta­ke vir el­ke streek in Ok­to­ber

Tuis - - RAAD -

So­mer­re­ën­streek Maak t­wee keer ’n week goed nat om ’n prag­ti­ge ver­to­ning aan te moe­dig. ’n Lig­te dek­laag sal die wa­ter in die grond koel help hou. Spuit el­ke t­wee we­ke met Lud­wig’s In­sect S­pray teen blaas­poot­jies, plant­lui­se en bol­wurm wat die blom­me kan aan­tas. Be­mes aan die ein­de van die maand met Vi­goro­sa so­dat die rose ge­reed is vir die vol­gen­de blom­vlaag. Sny dooie blom­me af.

Win­ter­re­ën­streek Ter­wyl rose hul­le ge­reed maak om ein­de Ok­to­ber en be­gin No­vem­ber te blom, moet jy nu­we bla­re be­skerm deur el­ke t­wee we­ke teen swam­siek­tes soos dons­skim­mel te spuit. Spuit om die beurt met ’n meng­sel van Chro­nos en Lud­wig’s In­sect S­pray, en Rose Pro­tec­tor. Be­mes mid­del Ok­to­ber met Vi­goro­sa. Maak t­wee keer ’n week goed nat as dit nie ge­noeg re­ën nie.

La­e­veld en K­waZu­lu-Na­tal­se kus Swart­vlek en dons­skim­mel kan ’n pro­bleem wees in de­le met hoë hu­mi­di­teit en mis; be­skerm nu­we groei deur om die beurt te spuit met Chro­nos ge­meng met Lud­wig’s In­sect S­pray, en Rose Pro­tec­tor. Maak t­wee keer ’n week goed nat en strooi de­klae om vog in die grond te hou so­dat rose in ’n top­toe­stand is om te blom. Be­mes mid­del Ok­to­ber met Vi­goro­sa om die rose op te bou vir ’n nu­we blom­vlaag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.