LEN­TE-ROOSSKOU]

Tuis - - RAAD -

Be­soek Lud­wig’s Rose Farm noord van P­re­to­ria van Sa­ter­dag 5 Ok­to­ber tot Son­dag 13 Ok­to­ber om die plaas in vol­le blom te sien. Jy kan uit­sien na roos-uit­stal­lings, be­kend­stel­lings van nu­we rose, trek­ker­rit­te deur die plaas, of ge­niet die len­te-spys­kaart by die Rose Kit­chen. S­ka­kel 012 544 0144 of e-pos in­[email protected]­wigs­ro­ses.co.za vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.