Quin­oa met ge­roos­ter­de groen­te

Tuis - - SA PORK-PROMOSIE -

On­der R95 • Ge­noeg vir 4 • Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 20 mi­nu­te • Oond­tem­pe­ra­tuur: 200°C

• 4 me­di­um­groot wor­tels, in stok­kies ge­sny • ½ klein bot­ter­skor­sie, in blok­kies ge­sny • ½ kop blom­kool, grof­ge­kap • so­wat 60ml o­lyf­o­lie • ’n knip­pie elk pa­pri­ka en ko­myn • 500ml af­trek­sel, warm

• 250ml quin­oa • 2 wie­le fe­ta­kaas, ge­krum­mel • ’n hand vol ba­bas­pi­na­sie­of krui­e­bla­re • 60ml ge­meng­de saad­jies, in o­lie ge­braai • 60ml G­riek­se jo­gurt • suur­le­moen­sap na smaak

1 Voor­ver­hit die oond. Ver­sprei die groen­te op ’n bak­plaat en meng die o­lie en spe­se­rye deur. Geur na smaak met sout en pe­per en bak tot gaar en goud­bruin ge­roos­ter (so­wat 20 mi­nu­te).

2 Ver­hit die af­trek­sel in ’n pot­jie tot dit kook, voeg die quin­oa by en laat prut, on­be­dek, tot­dat die vloei­stof ge­ab­sor­beer is (so­wat 10–15 mi­nu­te). Ver­wy­der van die hit­te en roer met ’n vurk. Laat staan vir so­wat 5 mi­nu­te en skep dan op ’n dien­bord.

3 Skep die groen­te en al die pan­sap­pe op die quin­oa ter­wyl dit nog warm is. Strooi die kaas, spi­na­sie en sa­de oor en rond af met ’n le­pel G­riek­se jo­gurt en ’n tjirts suur­le­moen­sap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.