VLEISPALEI­S!

Tuis - - SA PORK-PROMOSIE -

Die i­ko­nie­se Gran­de Ro­che-ho­tel in die Paarl het nu­we ei­e­naars, ’n nu­we re­stau­rant én ’n vars voor­koms in al hul luuk­se sui­tes. Die nu­we re­stau­rant, Vi­an­de (dis Frans vir vleis), is die brein­kind van Pe­te Gof­fe-Wood, SuidA­fri­ka se ge­lief­de “Kit­chen Co­w­boy”, en dié eet­plek fo­kus op vleis in al sy ge­daan­tes – prop­vol smaak­li­ke ver­ras­sings. Be­soek gran­dero­che.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.