YSKOUE BE­DERF

Tuis - - SA PORK-PROMOSIE -

Frost Pop­si­cles (va­n­af R24 elk) word ge­maak van 100% sui­wer vrug­te­sap, wat dit sui­wel­vry en dus vegan-vrien­de­lik maak. Boon­op is die ver­pak­king 100% her­win­baar, so jy kan ter­self­der­tyd jou deel vir die om­ge­wing ook doen! Dit kom in t­wee geu­re: per­ske, aar­bei en pie­sang; en gra­naat, po­me­lo en hi­bus­kus – heer­lik! Be­soek fros­tpop­si­cles.com vir ’n lys verskaffer­s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.