Blik­kan­tien

Tuis - - SA PORK-PROMOSIE -

Hei­di J De­sign se nu­we Gin Tins (R160 elk) is ’n won­der­li­ke ge­skenk vir je­ne­wer-lief­heb­bers. Die blik­kies kom in d­rie ont­wer­pe en be­vat elk 10 be­stand­de­le (soos ster­a­nys, le­moen­sky­we en roos­wa­ter) wat jy kan ge­bruik vir je­ne­wer-in­fu­sies of in men­gel­dran­kies. Kry dit in Ok­to­ber by die S­tel­len­berg­mark in Dur­ban­vil­le, of die Mo­sa­ïek Ex­po in Jo­han­nes­burg. Sien fa­ce­book.com/ hei­di­j­de­sign.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.