Dag­boek De­sem­ber-hoog­te­pun­te

Tuis - - CONTENTS -

3–8: Be­soek Corn­wall Hill College vir die im­mer­ge­wil­de KA­MERS/Ma­kers I­re­ne.

Jy kan uit­sien na ’n trots Suid-A­fri­kaan­se vie­ring van kuns­vlyt, ont­werp, de­kor, mo­de, kos en so­veel meer. Kry kaar­tjies teen R70 by plank­ton.mo­bi of R100 by die deur; sien ka­mers­vol.com.

5–7: Bring die klein­span vir ’n aand se ver­maak by die jaar­lik­se Nod­dy Par­ty by Ver­ge­le­gen in So­mer­set-Wes. Hul­le ge­niet ’n trek­ker­rit deur ’n to­wer­woud, ge­volg deur ’n piekniek en ’n be­soek van Kers­va­der. Kaar­tjie­pry­se be­gin by R30; ’n deel van die op­brengs gaan aan plaas­li­ke wel­syn. Be­soek nod­dy­par­ty.co.za.

11 Des.– 31 Jan.: Ver­kyk jou aan ’n ver­sa­me­ling in­ge­wik­kel­de hand­ge­maak­te mand­jie­wa­re, ke­ra­miek­wa­re, meu­bels en an­der kon­tem­po­rê­re ont­werp by die Dis­co­ve­ries From A­fri­ca-uit­stal­ling in P­let­ten­berg­baai. ’n Deel van die ver­ko­pe van hier­die uit­mun­ten­de pro­duk­te van reg oor A­fri­ka sal ge­skenk word aan The Tik­ki Hy­wood Foun­da­ti­on, wat min­der be­ken­de skaars en be­dreig­de spe­sies soos ie­ter­ma­go’s help be­waar. Ska­kel 021 683 6464. 14: Smul aan ’n vyf­gan­ge­te by G­rub-’n-Vi­ne in

Kaap­stad. Die eks­lu­sie­we spys­kaart is ont­werp rond­om Bot­ri­vier-wy­ne soos Ge­ne­vie­ve MCC en die be­ken­de Lud­di­te S­hi­raz. S­tuur e-pos na in­[email protected]­man­ning­chef.com en be­spreek jou plek teen R750.

15: Maak ’n draai by die S­lip­per­fields Gin, Beer and Spi­rits Fe­s­ti­val in Port E­li­za­beth, waar jy ook kan uit­sien na fyn­proe­wers­kos en le­wen­de ver­maak. Ska­kel 071 856 5787.

Vier Ver­soe­nings­dag 16:

16: Die jaar­lik­se Ap­pel­koos­fees word op die prent­jie­mooi plaas E­lands­ri­vier net bui­te P­rin­ce

Alf­red Ham­let ge­hou. Pluk ’n mand­jie vol ap­pel­ko­se en kies uit ’n groot ver­skei­den­heid smullekker kos en dran­kies. Die op­brengs gaan aan die Vy­e­boom-dag­s­org­sen­trum. Kry jou kaart­jie teen R40 by quic­ket.co.za.

Ska­kel 082 446 6329 vir nog be­son­der­he­de.

Ja­nu­a­rie se Tuis is op die rak­ke 17: Ge­se­ën­de Kers­fees! 25:

25: Ge­niet ’n ver­to­ning van die goed­voel­fliek

How the G­rinch S­to­le Chris­t­mas by The Ga­li­leo-o­pe­lug­te­a­ter in die Kir­sten­bosch Na­si­o­na­le Bo­ta­nie­se Tuin in Kaap­stad.

Kaar­tjies kos R190 per per­soon; kry jou­ne by the­ga­li­leo.co.za. Ska­kel 021 510 0929.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.