JAKARANDA-KIN­DER­HUIS SE LIG­GIE­FEES

Tuis - - DAGBOEK -

1–31 De­sem­ber: P­re­to­ria

Vier die fees­tyd met ’n be­soek aan die jaar­lik­se Lig­gie­fees by die Jakaranda-kin­der­huis. Die 21 hui­se word dan met dui­sen­de lig­gies ver­sier en oop­ge­stel vir die pu­bliek. Be­soe­kers kan ook uit­sien na le­wen­de ver­maak, ’n Kers­mark, ge­sin­spret en ve­le meer. Be­soek ja­ca­ran­da­child­ren.co.za vir in­lig­ting oor kaar­tjies of ska­kel 012 800 4700 vir be­son­der­he­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.