WIN­KELS TOE

Tuis - - DAGBOEK -

Mo­bel­li Fur­ni­tu­re + Li­ving het on­langs sy eer­ste vlag­skip-kon­sep­win­kel oop­ge­maak in A­fri­ka se groot­ste win­kel­sen­trum – Fourways Mall in Jo­han­nes­burg. Mo­bel­li hou ’n groot ver­skei­den­heid meu­bels vir bin­ne én bui­te aan. Die kon­sep­win­kel het in­spi­re­ren­de ver­trek-uit­stal­lings, en ’n a­rea waar jy die nuut­ste toe­voe­gings tot hul aan­bod kan sien.

Sien meer by mo­bel­li.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.