Vir ’n mooier bad­ka­mer

Tuis - - KOPIES -

Sa­rah en Ri­chard Mat­they­se het ’n klas­sie­ke maar iet­wat saai bad­ka­mer om­skep in een met ’n mo­der­ne styl vol ou­li­ke de­tail – nie mak­lik op ’n klein be­gro­ting nie. Hul­le het die oor­spronk­li­ke bad en toi­let be­hou om geld te spaar en lie­wer ’n stort oor die bad in­ge­sit as om dit met ’n stort te ver­vang.

Die­self­de te­ëls as in die res van die huis is op die vloer en teen die bad ge­bruik, maar die stort­muur is af­ge­rond met teks­tuur­ry­ke wit te­ëls (’n im­pul­sie­we Son­dag­og­gend-ko­pie). Bê­re­plek is teen die muur ge­mon­teer om min­der ruim­te in be­slag te neem; dié kas­sie het ’n laag Plas­con Ca­rib­be­an Cur­rent ge­kry vir ’n spat­sel kleur.

Die stor­tre­ling is eint­lik ’n gor­dyn­re­ling met ver­stel­ba­re Sim­pli­fit-pas­stuk­ke wat uit­skuif en die re­ling in po­si­sie hou – dit was dus nie no­dig om ga­te in die te­ëls te boor nie.

Kra­ne, hand­doek- en stor­tre­ling van Buil­ders; was­bak en te­ëls van CTM; blad van saam­ge­stel­de klip van Glo­bel; hang­plant van Foxglo­ve Stu­dio; stort­gor­dyn van H&M Ho­me VER­SKAF­FERS @ho­me 0860 576 576, ho­me.co.za Buil­ders 0860 284 533, buil­ders.co.za CTM 010 003 9987, ctm.co.za Foxglo­ve Stu­dio 021 555 9584, foxglo­ve­stu­dio.net Glo­bel 021 510 0800, glo­bels­to­ne.com H&M Ho­me 0860 690 707, hm.com/za Hou­se2ho­me 084 580 5158, hou­se2ho­mesa.co.za MRP Ho­me 0800 212 535, mrp­ho­me.com Pu­re C­re­a­ti­on pu­re­cre­a­ti­on.co.za Su­bli­me Glass 083 355 1688, su­bli­meglass.co.za Wey­landts 0860 103 400, wey­landts.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.