Tyd om te gee

Op soek na ’n kre­a­tie­we ge­skenk vir ie­mand spe­si­aals? Oor­weeg dan dié ou­li­ke i­dees – net be­tyds vir Kers­fees!

Tuis - - SPESIALE AANBOD -

1

Met Tuis se eer­ste dag­boek, ’n heer­li­ke har­de­band-uit­ga­we van 192 blad­sye met ka­len­ders vir el­ke maand van die jaar, meer as ge­noeg skryf­plek vir no­tas, en 100 van ons mooi­ste tuin­fo­to’s oor die ja­re, wil ons jou help kop­hou in die nu­we jaar. Dié dag­boek is ’n fan­tas­tie­se ge­skenk – des te meer om­dat dit ’n paar tuin­hand­skoe­ne in­sluit. Kry jou­ne by win­kels land­wyd vir net R155 – dis een ge­skenk min­der waar­oor jy hoef te won­der!

2

Dié ge­skenk­boks vir Tuis-le­sers word ver­pak deur TO BE Gift Boxes – net die ding as jy graag ’n ge­lief­de wil be­derf. Dit kom net­jies ver­pak aan by die ont­van­ger; al wat jy moet doen, is k­lik en be­taal. Mak­li­ker kan dit nie wees nie.

In Tuis se eer­ste ge­skenk­boks teen net R590 (af­le­we­ring in­ge­sluit) kry jy: •’ n 750 ml-bot­tel Her­ma­nus pi e­ters fon­tein Bloos • ’n Wyn­stop-en-skink­prop

• 2 ke­ra­miek­bak­kies (12 x 6cm)

• ’n Kap­plank van bam­boes (31,5 x 22cm) • 500ml TO BE-hand­was­seep

• Tuis se heel eer­ste Tuin­dag­boek, met ’n paar tuin­hand­skoe­ne pa­sel­la daar­by.

Be­stel jou boks só:

1 Be­soek www.to­be­gift­boxes.com.

2 Kies die SHOP-knop­pie in die na­vi­ga­sie­pa­neel en k­lik dan op TUIS|HO­ME.

3 Vul jou in­lig­ting in en doen die be­ta­ling.

By dié stap kan jy ook ’n per­soon­li­ke bood­skap skryf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.