IN DIE BAD­KA­MER

Tuis - - RAAD -

Verf die was­bak­kas wit en ver­vang die don­ker toi­let­sit­plek met ’n wit­te om die ruim­te op te hel­der. Oor­weeg ook om die hand­doek­re­lings en toi­letrol­hou­er met nu­wes van sa­tyn­chroom te ver­vang, en ver­vang die gor­dy­ne met wit Ve­ne­sie­se blin­dings of ’n Ro­mein­se blin­ding in ’n kleur wat by die pa­let in die ver­trek pas.

Kies ’n sag­te mat­jie en blou en groen hand­doe­ke. Rond die ver­trek af met pren­te in wit ra­me, ’n groot spie­ël ag­ter die was­bak en ’n vaas met vars blom­me. >>

KON­TAK re­d­cat­de­sign.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.