BLY KOEL MET I­SOBO­ARD

Ver­be­ter jou huis se i­so­la­sie met e­ner­gie­doel­tref­fen­de I­soBo­ard.

Tuis - - ISOBOARD-PROMOSIE -

I­soBo­ard bied jou ’n i­so­la­sie-op­los­sing vir nu­we én be­staan­de ge­boue, en dis een wat jy self kan in­stal­leer. Nou kan jou huis e­ni­ge tem­pe­ra­tuur­skom­me­lings son­der moei­te han­teer en kan jy jou leef- en werk­ruim­tes ge­mak­lik hou vir die vol­le leef­tyd van die ge­bou.

Dié om­ge­wings­vrien­de­li­ke ter­mie­se i­so­la­sie is ge­skik vir al die on­der­skeie de­le van jou huis en is net so veel­sy­dig as wat dit doel­tref­fend is.

Dit hou jou huis se temperatuu­r kon­stant, wat be­te­ken jy ge­bruik min­der e­lek­tri­si­teit vir ver­war­ming en ver­koe­ling.

Vir nog wenke, plan­ne en in­lig­ting, be­soek

i­sobo­ard.com, “li­ke” ons op fa­ce­book.com/ i­sobo­ard en volg ons op Twitter by @i­sobo­ard.

I­soBo­ard is mak­lik om te in­stal­leer; kyk die vi­deo op tuis.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.