Trots SuidA­fri­kaans!

Tuis - - RAAD -

Die eie­naars van die die­re wie se fo­to’s hier ver­skyn, wen ’n mid­del­slag-D­re­am Pod vir hon­de of ’n Nap Sack vir kat­te van Wag­wor­ld (wag­wor­ld.co.za; ook by vee­arts- en troe­tel­dier­win­kels te kry).

Die styl­vol­le D­re­am Pod het sag­te, wa­ter­be­stan­de seil met ’n lin­ne­voor­koms bui­te en is ge­stop met her­win­de lap­stro­ke vir ek­stra ge­mak. Die Nap Sack gaan vir se­ker jou kat se guns­te­ling-weg­kruip­plek word; dit het weel­de­ri­ge ko­raal­vlies bin­ne en sag­te, styl­vol­le seil bui­te. Boon­op kan jy die rand af­rol tot so hoog soos jou kat ver­kies.

S­tuur jou fo­to’s (min­stens 2MB elk) en vol­le­di­ge kon­tak­be­son­der­he­de na troe­tel­die­[email protected] – dalk is jou die­re­maat ook ’n wen­ner! Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 129.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.