Groen lees­stof

Tuis - - RAAD -

Kweek dit self deur JJ van Rens­burg en Ti­nus O­ber­hol­zer (B­ri­za Pu­bli­ca­ti­ons, R350) het prak­tie­se wenke om die bes­te nut uit jou kom­buis­tuin – hoe groot of klein dit ook al is – te kry met be­hulp van tra­di­si­o­ne­le én al­ter­na­tie­we kweek­me­to­des. Vind uit hoe om jou grond voor te be­rei en al jou guns­te­ling­groen­te, -vrug­te, -neu­te, -kruie en -spe­se­rye te kweek, te ver­sorg, te oes en te bê­re. Jy sal ook in­lig­ting kry oor wat jou te doen staan as jy in pot­te wil kweek, ge­skik­te plan­te vir spe­si­fie­ke ruim­tes soek, plae wil weg­hou, met­ge­sel­plan­te wil kies en siek­tes en an­der pro­ble­me die hoof wil bied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.