Piz­za­rol­le­tjies

Tuis - - KOS -

On­der R120 • Ge­noeg vir 12 rol­le­tjies • Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te, plus rys­tyd • Gaar­maak­tyd: so­wat 20 mi­nu­te

• 600g win­kel­brood­deeg, koud

• 125ml son­dro­ë­ta­ma­tie-pes­to

• 200g ge­kap­te sam­pi­oe­ne, ge­braai

• 12 ba­si­lie­bla­re, ge­skeur

• ’n hand vol ge­ras­per­de moz­za­rel­la

1 Rol die koue deeg op ’n werk­blad oop in ’n groot reg­hoek. S­meer die pes­to oor die deeg, strooi die sam­pi­oe­ne, ba­si­lie en moz­za­rel­la e­we­re­dig oor en rol die deeg op in ’n sty­we rol. Ge­bruik ’n skerp mes en sny die op­ge­rol­de deeg in 12 por­sies.

2 Spuit die hol­tes van ’n muf­fin­pan met kleef­we­ren­de kos­sproei en sit ’n deeg­spi­raal plat in el­ke hol­te. Be­dek met ’n va­doek en laat rys in die pan tot dub­bel die vo­lu­me. As jy ys­kas­koue deeg ge­bruik, sal dit ef­fens lan­ger neem om ka­mer­tem­pe­ra­tuur te be­reik en te rys.

3 Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Bak die piz­za­rol­le­tjies vir so­wat 20 mi­nu­te of tot gaar en uit­ge­rys vol ge­smel­te kaas. Heer­lik warm óf teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.