VIR DIE PER­FEK­TE KOP­PIE BOE­RE­TROOS

Tuis - - KOS -

Le­ga­do Cof­fee Ro­as­ters het be­gin op die plaas Ro­sen­view net bui­te S­tel­len­bosch, maar dees­dae kan jy self die vol­ron­de geur van hul kof­fie kom proe by hul vlag­skip­win­kel by An­drin­gastraat 19, S­tel­len­bosch. Die kof­fie­win­kel is Maan­dag tot Vry­dag oop van 07:00 tot 17:00 en Sa­ter­dae van 08:00 tot 14:00. Be­derf ge­rus die kof­fie­lief­heb­ber in jou le­we met ’n pak van hul bo­ne – be­stel aan­lyn by le­ga­do­cof­fee.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.