Tuis

Ougoed of hougoed?

’n Lieflike engel

-

Jolanda van Staden van Kempton Park skryf Ek wil graag meer weet oor dié hout-engel. My oupagrootj­ie het dit tydens die Tweede Wêreldoorl­og vir ’n paar skoene verruil in die destydse Ceylon (nou Sri Lanka). Die beeld is van geelhout, die grootte is 600 mm H x 750 mm B x 15 mm D, en dit het geen stempels of waarmerke nie.

Anton Welz van Stephan Welz & Co. antwoord Dit lyk baie Europees en die kerfwerk is baie goed. Die Sri Lankane is bekend as baie bekwame kerwers, daarom is dit heel moontlik ’n plaaslik vervaardig­de stuk. Dit het ’n goeie grootte en ’n lieflike patina.

OUDERDOM Laat 19de–vroeë 20ste eeu

WAARDE R5 000–R7 000 op ’n veiling KONTAK ct@stephanwel­zandco.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa