Tuis

Raad Vra die kenners

-

Melanie Slabbert van die Paarl skryf

Wat behels die basiese versorging van ’n rusbank? Ek skud die kussings af en toe uit; is daar nog iets wat ek moet doen? Amy Whittam van

La-Z-Boy antwoord ’n Rusbank bied nie net gemaklike sitplek vir jou en jou gesin nie, dit kan ook die apploustre­kker in jou sitkamer wees. Daar is ’n paar dinge wat jy op ’n weeklikse, maandeliks­e en jaarlikse basis kan doen om jou rusbank eksie-perfeksie te hou:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa