Tuis

DIS DIE BLOU

-

Ons is gaande oor dié mooi nuwe kleur van die krytverf-kenner Annie Sloan. Oxford Navy is ’n diep inkblou, en kry sy naam van die Universite­it van Oxford se stylvolle wapen. Kry dit by Annie Sloan-verskaffer­s landwyd.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa