VER­BEEL JOU ’N SO­MER SON­DER GREN­SE

VOLG DIE SO­MER-ROE­TE

Tuis - - CONTENTS -

Maak jou huis oop na die na­tuur, so­dat die skoon­heid van bui­te on­be­heersd by al jou leef­ruim­tes kan in­stroom. Om­arm dié sei­soen al­les wat ek­so­ties en on­ge­tem is met teks­tu­re en pa­tro­ne deur die na­tuur ge­ïn­spi­reer. Kry die jong­ste so­mer-trends by @ho­me, en ver­beel jou meer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.