Vars i­dees Speel met kleur

Maak mooi met jou guns­te­ling-ska­ke­rings.

Tuis - - CONTENTS - Deur Kim A­rend­se • Fo­to’s Francois O­ber­hol­ster, Karl Rogers, G­reg Cox en El­za Cooper • Sti­le­ring Ma­ri­an van Wyk en A­man­da van Wyn­gaardt

Die re­ën­boog om jou ta­fel

In die bin­ne-bui­te-leef­a­rea by hier­die huis in Bis­hop­scourt, Kaap­stad, het die bin­ne­ont­wer­per Kim S­te­phen meu­bels en by­kom­stig­he­de in­ge­span om kleur by die an­der­sins mo­no­chroom pa­let te voeg. Dié spat­sels kleur bring p­ret en ba­lans na die sterk ar­gi­tek­to­nie­se e­le­men­te wat Kim be­skryf as “Ge­or­gi­aan­se ly­ne met ’n mo­der­ne kin­kel”.

Die ap­plou­strek­ker is ’n bon­te ver­sa­me­ling Ea­mes-re­pli­kastoe­le om die eet­ka­mer­ta­fel!

Meng en pas

C­heryl Her­weg van die bin­ne­ont werp­saak C­han­ging S­pa­ces het dié L-vor­mi­ge rus­bank spe­si­aal vir ’n kli­ënt se huis in Blou­berg, Kaap­stad, ge­maak. Dit be­staan uit vyf a­par­te sit­plek­ke wat soos no­dig rond­ge­skuif kan word. Om­dat die mu­re neu­traal is, het C­heryl be­sluit om kleur in te bring deur el­ke sit­plek in ’n an­der kleur te stof­feer. Strooi­kus­sings met mo­tie­we in die bank se ver­skil­len­de kleu­re rond die voor­koms af. >>

Al­les by-saak

Die kin­ders se bad­ka­mer in die Bos­hoffs se huis op So­mer­set-Wes was een­vou­dig, met wit­ge­verf­de mu­re en wit te­ëls. Maar ma Ky­lie wou dit ’n speel­se in­spui­ting gee.

Toe kies sy ses­hoe­ki­ge spie­ëls en tit­sels geel in die vorm van 12 x 12 cm-te­ëls (uit­ge­soek deur Not Just Ti­les) vir ’n speel­se by­e­te­ma.

“Dit gee ’n op­ge­wekt­heid en ’n e­le­ment van p­ret aan die ver­trek,” ver­dui­de­lik Ky­lie.

Groen op­los­sing

Be­lin­da en Ga­reth Moun­tain van Nu­we­land, Kaap­stad, het ’n be­kos­tig­ba­re regruk­pro­jek aan­ge­pak in hul kin­ders se bad­ka­mer (wat gas­te ook ge­bruik). Die mu­re en vloer was be­dek met ou­tyd­se grys-en-wit pa­troon­te­ëls, maar Be­lin­da was lus vir ’n “oer­woud-ge­voel” vir die ruim­te. Sy het be­sef dit sou dalk te don­ker wees om die mu­re heel­te­mal groen te verf, en het by No­wa­days In­te­ri­ors gaan raad vra. Uit­ein­de­lik het sy op ’n kleur­blok-ef­fek in groen (Plas­con Co­ni­fer) en wit (Plas­con Kit­chens & Bathrooms) be­sluit.

Voor­dat die paar­tjie die mu­re ge­verf het, is dit voor­be­rei met Plas­con Ti­le & Me­la­mi­ne P­ri­mer. Die vloer­te­ëls is be­dek met swart-en-wit vi­niel in ’n di­a­mant­pa­troon van S­mart Art.

In die ag­ter­grond ...

Die Tuis-me­de­wer­ker en sti­lis A­man­da van Wyn­gaardt wou aan­vank­lik ’n grys fo­kus­muur in die dub­bel­vo­lu­meeet­ka­mer in haar Rand­burg­se huis hê. “Maar op die ou end het dit te som­ber ge­lyk; toe verf ek die muur wit, met net een grys strook vir in­te­res­sant­heid en as ag­ter­grond vir ’n kuns­werk,” sê sy.

A­man­da het die strook met mas­keer­band af­ge­ba­ken en het van die verf met wa­ter ver­dun om ’n om­bree-ef­fek met ’n ver­frol­ler te be­werk­stel­lig.

Die kuns­werk op seil­doek is ook A­man­da se han­de­werk – dis ’n hout­skool­te­ke­ning van Le­o­nar­do da Vin­ci se Da­me met ’n her­me­lyn.

Ot­to­man-kof­fie­ta­fel pas­ge­maak deur C­han­ging S­pa­ces ŝƐ ŝŶ ĚŝĞ ĚĞƚĂŝů sŝƌ ƚĞŬƐƚƵƵƌ ƚĞĞŶ ĚŝĞ ŶĞƵƚƌĂůĞ ŵƵƵƌ ŝƐ ĚŝĞ ŬĂŐŐĞůŽŵƌĂ­ŶĚŝŶŐ ŵĞƚ ŬǁĂƌƚƐ ǀĂŶ ĞƌĂŵŝĐĂ ůĞŽƉĂƚƌĂ ďĞŬůĞĞ͘

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.