Ontmoet ons Rook­ie S­ty­list-wen­ner

Deur Be­a­tri­ce Moo­re-N­öthna­gel • Fo­to’s Francois O­ber­hol­ster • Pro­duk­sie

Tuis - - CONTENTS - Ma­ri­an van Wyk

Vir Na­di­ne T­heron van Wor­ces­ter is daar niks lek­ker­der as om na haar eie droom­wê­reld tuis te ont­snap waar sy “huis-huis” kan speel nie. “Dit is my stok­perd­jie om din­ge te ver­an­der en mooi te maak,” ver­tel sy op­ge­won­de na­dat sy aan­ge­wys is as die wen­ner van Tuis | Ho­me se Rook­ie S­ty­list-kom­pe­ti­sie op In­sta­gram in sa­me­wer­king met MRP Ho­me.

Na­di­ne en haar man, P­hi­lip, woon die af­ge­lo­pe vier jaar in ’n huis wat in die 1930’s ge­bou is. Hul­le was da­de­lik ver­lief op die O­re­gon­den­ne­hout­vloe­re en ruim ver­trek­ke, en het sta­dig maar se­ker ont­slae ge­raak van die pers en geel te­ëls, die pot­blou bad, was­bak en toi­let, ou vi­niel en dik wol­mat­te op die vloe­re; hul­le het ook ’n paar mu­re uit­ge­breek om die vloei te ver­be­ter.

Ontmoet Na­di­ne T­heron, die wen­ner van ons eer­ste Rook­ie S­ty­list-kom­pe­ti­sie in ven­noot­skap met MRP Ho­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.