Dag­boek Ja­nu­a­rie-hoog­te­pun­te

Tuis - - CONTENTS -

31 De­sem­ber: Be­soek die Bet­hes­da-kuns­sen­trum op Nieu-Bet­hes­da vir ’n vro­li­ke lig­gie­fees om die nu­we jaar in te wag. Maak jou eie lan­tern by die sen­trum, of koop ’n kaart­jie en kry een met jou aan­koms. Kaar­tjies teen R180 vir vol­was­se­nes en R90 vir kin­ders on­der 12 sluit jou lan­tern, kos en dran­kies, as­ook op­voe­rings, in; ska­kel 049 841 1731 vir jou­ne.

31 De­sem­ber: Sit aan vir ’n Ou­jaars­aand-ete by S­pier bui­te

S­tel­len­bosch. Smul aan ’n plaas-tot­ta­fel-fees ter­wyl die kin­ders hul eie buf­fet en ver­maak on­der toe­sig ge­niet. Mu­siek word ver­skaf deur The Roc­kets. Kaar­tjies kos R1 400 elk vir vol­was­se­nes en R300 vir kin­ders. Loer ge­rus na die spys­kaart by s­pier.co.za; ont­hou om jou sit­plek voor­af te be­spreek. Ska­kel

021 809 1100 vir be­son­der­he­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.