DELHEIM SE 2020-OESFEES 25 Ja­nu­a­rie: Delheim-wyn­land­goed, S­tel­len­bosch

Tuis - - DAGBOEK -

Bring die he­le ge­sin na die Delheim-oesfees waar jul­le kan drui­we pluk en trap, trek­ker­rit­te on­der­neem, na le­wen­de mu­siek luis­ter en al die ver­skil­len­de kos­stal­le­tjies ver­ken. Kaar­tjies kos R480 vir vol­was­se­nes en R280 vir kin­ders (3–18 jaar); dit sluit kos, dran­kies, ak­ti­wi­tei­te en selfs ’n ge­skenk in. ’n Deel van die kaart­jie-in­kom­ste word ge­skenk aan die Peb­bles Pro­ject; kry jou­ne by quic­ket.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.