Ons is dol hier­oor!

Tuis - - DAGBOEK -

Dié styl­vol­le stoel­tjie van so­lie­de ei­ke­hout met in­leg­werk van hand­ge­maak­te Ma­rok­kaan­se te­ëls (va­n­af R750, 45 x 30 x 30cm) van Iz­zy Sek­kei Col­lecti­ve is die per­fek­te kant­ta­fel­tjie vir jou stoep. Be­soek In­sta­gram.com/iz­zy_­sek­kei_ col­lecti­ve of be­stel per e-pos by i­zak_­mal­her­[email protected]­a­hoo.co.uk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.