SKEP EN INNOVEER!

Tuis - - DAGBOEK -

WIE Les­ley Tuch­ten WAAR Wood­stock, Kaap­stad BE­SIG­HEID Les­ley Tuch­ten

Ce­ra­mi­cs

HAAR WERK Les­ley is dol oor troe­tel­die­re. “Ek het ’n taam­lik on­ge­son­de ob­ses­sie met troe­tel­die­re. Al­le troe­tel­die­re. My eie, an­der men­se s’n, die­re wat nie eint­lik troe­tel­die­re is nie ... Jy kry die i­dee.” Daar­om, toe ’n vrien­din haar vra om ’n ring­bak­kie te maak met ’n mi­ni­a­tuur-beeld­jie van haar Bos­ton-ter­ri­ër daar­in, was Les­ley vuur en vlam.

Die pro­jek was so ge­slaag dat sy nou ook snoep­bak­kies, seep­bak­kies, sleu­tel­bak­kies, hon­de-wa­ter­bak­ke, koe­kie­fles­se en beeld­hou­wer­ke maak.

El­ke stuk (va­n­af R300) word met die hand ge­maak en ge­verf in haar a­tel­jee, voor sy dit in ’n oond bak en gla­seer. Sien haar pro­duk­te by Les­ley Tuch­ten Ce­ra­mi­cs op Fa­ce­book en stuur e-pos na les­[email protected]­ley­tuch­ten.co.za vir spe­si­a­le be­stel­lings.

Gee jou huis ’n bie­tjie gra­fie­se styl met dié che­nil­le­strooi­kus­sings (43 x 43cm, R99,99) van The Cra­zy S­to­re. Loer ook by cra­zys­to­re.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.