Wat jy no­dig het

Tuis - - DOEN DIT SELF -

INKOPIELYS

• ge­skaaf­de den­ne­hout (32 x 220 mm), ge­saag in ses leng­tes van 650 mm

• rak­stut­te en knoop­pla­te (“gus­sets”)

• Al­co­lin Fast Set Wood Glue

• een pak­kie spoor­skroe­we (6 x 40 mm)

• vier rol­wie­le

• den­ne­hout­vul­ler

• 220-grint-skuur­pa­pier

• 8 mm-tap­pen, ge­saag in 40 mm-leng­tes

• t­wee 600 mm-leng­tes tou van 1 cm dik

GEREEDSKAP

• koord­lo­se boor en 3 mmen 8 mm-boor­punt

• fi­guur­saag

• ys­ter­saag of hoek­sly­per

• pot­lood

• maat­band

• win­kel­haak

• hout­klam­pe

PROJEKNOTA­S

• Ons het ’n twee­de­hand­se staal­rak uit­me­kaar­ge­haal en die staal­stut­te her­ge­bruik, maar jy kan ge­wo­ne 50 x 3 mm-hoek­ys­ter vir die­self­de doel koop (R225 vir 6 m).

• Ons trol­lie se d­rie rak­ke (650 x 440 mm elk) be­staan uit t­wee 220 mm breë plan­ke wat met tap­pen­ne teen me­kaar vas­ge­sit is.

• Ons het die hoek­stut­te en knoop­pla­te laat poei­er­be­dek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.