VOOR­AAN­SIG

Tuis - - RAAD -

Die ken­mer­ken­de A-raam-struk­tuur het ’n al­ge­he­le ge­daan­te­wis­se­ling on­der­gaan. “Ons het ba­sies die he­le voor­kant van die huis ver­vang – let­ter­lik ’n fa­ce lift!” ver­dui­de­lik Wil­ma. Waar daar eers hout­pa­ne­le op die boon­ste ver­die­ping was, is nou groot ven­sters wat baie meer lig in­laat. Wil­ma wou aan­vank­lik sta­pel­deu­re op die on­der­ste vlak in­sit wat op die nu­we dek van saam­ge­stel­de hout (links on­der) oop­maak, maar die sterk wind wat soms hier waai het haar laat be­sluit op skuif­deu­re met a­lu­mi­ni­um­ra­me wat na die kan­te toe oop­skuif. Langs die skuif­deu­re on­der is die ou steen­werk be­klee met a­lu­mi­ni­um, wat nou die huis teen die e­le­men­te be­skerm.

Glas, skuif­deu­re en a­lu­mi­ni­um­be­kle­ding van Suid­punt Glas en A­lu­mi­ni­um

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.