LEEF­A­REA

Tuis - - RAAD -

• Die grond­vloer van 90m² be­staan uit ’n leef­a­rea, kom­buis en ’n nu­we gas­te­toi­let. Weens kra­ke in die ou se­ment­vloer het die Louws dit op­ge­kap, ’n nu­we af­vlak­laag ge­giet en ge­la­mi­neer­de hout­vloe­re bo-op ge­ïn­stal­leer.

• Die wan­kel­ri­ge hout­trap na die sol­der­vlak is uit­ge­haal en ver­vang met ’n nu­we staal­trap wat Ma­ri­us na die teen­oor­ge­stel­de kant van die leef­ver­trek by die in­gang van die nu­we gas­te­toi­let ge­skuif het. Gra­fie­se plak­pa­pier skep hier ’n tref­fen­de fo­kus­punt. Wil­ma het die wyn­krat­te by die S­tel­len­ber­gFees­mark ge­koop.

• Die bin­ne­wan­de van die A-raam is met I­so­bo­ard be­klee – dit hou die ruim­te heer­lik koel ty­dens warm so­mer­va­kan­sies.

Kro­noS­wiss-vloe­re van Floor­ing So­lu­ti­ons; plak­pa­pier van La Per­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.