Nuut by die kwe­ke­ry

Tuis - - RAAD -

Tro­pie­se skoon­heid

Can­na ‘Can­no­va’ is ’n vin­nig groei­en­de maar kom­pak­te kan­na wat nie ’n in­drin­ger is nie. Dit ge­dy in hit­te en hu­mi­di­teit en is ’n la­e­on­der­houd-op­sie vir tro­pie­se land­skap­pe en groot ge­meng­de hou­ers. Plan­te vaar die bes­te in vol­son en klam grond, maar so­dra dit ge­ves­tig is, kan dit hit­te en droog­te trot­seer. Hul­le blom vroeg en vorm nu­we blom­me van die so­mer tot die herfs. Ge­bruik Can­na ‘Can­no­va’ as ak­sent­plant, in ’n rand­ak­ker, vir ’n lae hei­ning of ’n mas­sa-aan­plan­ting. KON­TAK ball­straat­hof.co.za

Pro­bio Bo­kashi­bin­nens­hui­se kom­pos­drom (18 li­ter) R680, Buil­ders

‘Can­no­va’

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.