Sar­dien­tjies met krum­mels

Tuis - - RAAD -

Die kom­bi­na­sie van suur­le­moen, pie­ter­sie­lie en bot­ter bly ’n tref­fer saam met vis.

Ge­noeg vir 6 as voor­ge­reg • Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 6 mi­nu­te • Oond­tem­pe­ra­tuur: 200°C

• 30ml bot­ter, sag

• 125ml droë brood­krum­mels (ek ge­bruik pan­ko) • 30ml a­man­del­vlok­kies, ge­roos­ter

• so­wat 60ml plat­blaar­pie­ter­sie­lie, fyn­ge­kap • ge­ras­per­de skil van ’n suur­le­moen

• 15ml o­lyf­o­lie

• 12 vars sar­dien­tjies, ge­vlek

1 Voor­ver­hit die oond. Meng die bot­ter, brood­krum­mels, neu­te, pie­ter­sie­lie en suur­le­moen­skil.

2 Voer ’n bak­plaat uit met bak­pa­pier en s­meer met die o­lie. Sit 6 van die vis­sies met die vel­kant na on­der op die plaat en ver­deel die helf­te van die krum­mel­meng­sel tus­sen die vis­sies. S­prei e­we­re­dig uit. Plaas nog ’n vis­sie bo-op elk­een, vel­kant weer na on­der, en ver­deel die res van die krum­mel­meng­sel tus­sen die boon­ste vis­sies. Geur met sout en pe­per en bak so­wat 6 mi­nu­te. Sit voor met suur­le­moen­wig­gies en ’n ta­ma­tie­slaai. [ SÓ VLEK JY ’N SARDIENTJI­E] ͛n Des­sie en skerp kom­buis­skêr is van groot nut ǁan­neer ũy sul­ke fyn vis­sies beǁerk. ^ny die kop af.

Half­skulp­mos­sels met krum­mels is net so lek­ker. Ge­bruik die­self­de be­stand­de­le as vir die sar­dien­tjie­sta­pels, maar met ewe veel bot­ter as krum­mels (125ml elk). Sit al die be­stand­de­le vir die krum­mel­meng­sel in ’n voed­sel­ver­wer­ker en pols tot so te sê glad. Be­dek nou 12 ge­stoom­de half­skulp­mos­sels sorg­vul­dig met die krum­mel­bot­ter en roos­ter on­der ’n voor­ver­hit­te e­le­ment in die oond vir so­wat 5 mi­nu­te of tot goud­bruin. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.