So bur­ger­lik bo­heems!

Tuis - - RAAD -

Bo­bo’s in Mou­il­le­punt, Kaap­stad, het ’n e­klek­tie­se in­te­ri­eur: ge­blom­de plak­pa­pier en sit­plek met diep knoop­de­tail word ge­kom­bi­neer met ’n a­vant-gar­de-sit­ka­mer met boek­rak­ke, flu­weel­stof­fe­ring en te­ëls in die Me­di­ter­reen­se styl. Ge­niet die fan­tas­tie­se see-uit­sig met ’n men­gel­dran­kie in die hand, teug aan ’n glas Franse sjam­pan­je en smul aan klas­sie­ke Franse bis­tro­dis­se – met ’n kin­kel, na­tuur­lik. Be­soek bo­bos­bras­se­rie.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.